Gamtoos Ekspo

Nuus

ATKV Klein Kokkedoortjie 2017

26 Jul 2017
ATKV Gamtoosvallei nooi alle kokke om hul vernuf te kom wys in die ATKV Klein Kokkerdoortjiekombuis. Kom kyk wat in jou VERRASSINGSBOKS is, en wys hoe jou kreatiwiteit die beoordelaars se monde laat water!

R50 inskrywing, bring net jou voorskoot saam.

25 Augustus, 15:00 in die skoolsaal by Laerskool Gamtoosvallei.

Laai inskrywingsvorm af.

Fotos

Klik op die foto om te vergroot

Top Nuus

Gamtoos Sitrus Ekspo 2017
2095 Views
Lees meer
ATKV Klein Kokkedoortjie 2017
1685 Views
Lees meer